Slider

Arukah, meaning a place of healing and restoration . . .

It all started with a dream . . .

A dream to see hearts healed and buildings restored.
Its about LOVE . . . for God, His creation, nature and especially people.

The lovely 1892 Country House on DikkopVlakte is only an hour and a half from PE,
25 min from Grahamstown and Bedford and very easily accessible from the main road.
This is the place to find rest and to restore your heart, spirit and soul.

What our guests have to say . . .

  • Annelie
    Parykeer moet ‘n mens erens stop in die lewe, partykeer is dit net vir ‘n rukkie, partykeer vir langer. Maar wanneer jy die langpad vat en wil rus, dan is dit wanneer ‘n plek soos Dikkopvlate vir ‘n mens rus vir jou siel bied. Van die oomblik wat jy afdraai van die teerpad, verwelkom Dikkop vlakte jou met ope arms. Die rustigheid, die warmte wat vir jou wag wanneer jy die grondpad vat, is oorweldigend. Met jou eerste tree voel mens die gasvryheid, die opregtheid. Met die stilhou staan jy nederig voor die wonder van die natuurskoon en onmiddelik voel jy die rus en vrede wat oor jou spoel, vergete is die moegheid, die elke dag se gejaag na more,is vergete. Jy weet Dikkop vlakte het sy arms vir jou oopgemaak. Jy asem die skoon lug in, ‘n mens staan verwonder oor die grootheid van God se skepping met Dikkopvlakte wat waghou oor die stilte, wat met trots sy man staan tussen die berge, die aalwyne, die natuur wat wag vir gaste om ‘n plekkie van rus n vrede te bied. DikkopVlakte maak sy hart oop vir jou. Met jou eerste tree voel mens die gasvryheid, die opregtheid. Carine wag vir jou met ‘n glimlag, haar verwelkoming is opreg, ‘n hartsmens. Hulle gasvryheid omsirkel jou, laat jou veilg en gekoster voel. Wanneer jy die voordeur oopmaak, tref die skoonheid van die huis jou, die dekor is ongelooflik, die kamers verwelkom jou, nooi jou uit om jou kop neer te le, te rus. Die boodskappies teen die mure vul jou siel met rustigheid en jy weet God is hier teenwoordig. Staan jy op verwelkom die skoonheid van God se grootheid jou, hier vind ‘n mens jouself, hier kom jy tot rus. Wanneer die son sak, die natuur tot rus kom, die son plek maak vir die sterre, dit is wanneer jy in verwondering sit en luister na die nag geluide en die geknetter van die braaivleis vure, dan kom die herinnerige van sorglose kinderdae terug, die kaalvoet kind dae …… DikkopVlakte ‘n plek van rus en vrede, ‘n Paradys in die middle van God se grootheid. DikkopVlakte maak sy hart oop vir jou. DikkopVlakte wag vir jou …….. Dankie DikkopVlakte ...
    Annelie
  • Ronel
    Het laatnag gearriveer, reeds toe besef dis buitengewone plaas wat oorloop van gasvryheid. Heerlike tuisgebakte melktert het ons ingewag. Die grootheid en grootsheid van hierdie majestueuse plaashuis en natuurskoon sal jou oorweldig. 'n Hawe vir die siel en 'n plek om jou hartklop weer normaal te kry! Carine is 'n gasvrou duisend, of jy 2 of 20 mense is. Dis deur en deur die moeite werd!
    Ronel
  • Elizma
    Die tyd wat ons op DikkopVlakte spandeer het was wonderlik. Carine het ons vriendelik ontmoet met 'n lekker melktert! Haar gasvryheid het net nie einde nie! Ons het in die woonstel gebly en daar is alles wat jy nodig het om selfversorgend te wees en alles is met soveel smaak gedoen. Die rustigheid op hierdie plaas is aansteeklik. Baie dankie, julle is mooi mense!
    Elizma
  • If you are looking for a tranquil getaway, this is just the place to be!! This beautiful HUGE farmhouse is the perfect setting for family to reconnect and friends to explore the unspoiled vlaktes, relax and just feel at home. Stay a week, your soul will be rejuvenated and you and your family and friends will have memories to last a lifetime.
    Freek
  • Gasvryheid in oorvloed. Kamers so groot soos sale! Egte Karoo-vriendelikheid en skoonheid. Eks verlief op DikkopVlakte!
    Rettie
  • A wonderful place to be. We really enjoyed our stay. Hope to come back in the near future.
    Detlef H. Schnabel
  • Die "awesome-ste" tye daar en ongelooflik mooi...baie gesëende grond waarop mens beweeg as jy daar is en so vredevolle gevoel wat Dikkopvlakte oor mens bring......
    Liza van Heerden
  • We all love visiting a farm, escaping from the hustle and bustle of the city. We love the beautiful scenery, feeding a little lamb, we enjoy the freedom, the huge open landscape, climbing over the fence or opening a large farm gate tied up with a wire or two. But it’s one thing visiting a farm, and it’s a WHOLE lot different living on a farm, surviving and trying to make a living on a farm. We all need God, we know He is our Provider and Protector, but a farmer has to walk hand in hand with his Maker, believing and trusting God for the timely rain and alinement of all the elements in nature. Trusting that God will protect his family when he is out working and sleeping safely at night after a hard days work out in the veld. The Van Kerkens gave us a glimpse of this life, we have no words to thank them enough for their love, kindness, hospitality and prayers. May you and your family be blessed in everything that you set out to do!! We love you!!! God bless!!
    Carol Heukelman
  • I had the privilege of staying at this guest house for 4 wonderful days. I left there feeling well rested and stress free. Well worth the stop if you are traveling that way. The farm is awesome. The owners are really friendly and accommodating.
    Ansie
  • What an amazing farm and family blessed and highly favoured of the Lord. What an honour and privilege it has been to spend time there. Looking forward to our next visit
    Charise
  • A beautiful place to rest and allow yourself to refocus. The people are amazing! There is an indescribable beauty here...
    Laverne Gadiah
  • My wife and I , along with three friends stayed at Dikkopvlakte for five days in January. We enjoyed five unforgettable days of peace and quiet, fresh air, gorgeous scenery and great company at the guesthouse. Thank you Tommy and Carine Van Kerken, you and the girls were amazing hosts. We preciously remember our time spent there and cannot wait to do it again soon soon soon
    Dawood Norshib
  • Breathtaking and the perfect place to unbend. Owners are welcoming and warm.
    Vicky